SA Rugby magazine SA Rugby magazine – Latest South African rugby news

South African rugby news, interviews, videos and more. Covering the Springboks, Bulls, Stormers, Sharks, Cheetahs and Lions, as well as schools and club rugby.

Primary Menu Search
SA Rugby magazine
  • Home
  • Springboks
  • Investec Champions Cup
  • URC
  • DIGI-MAG
  • Videos
  • Schools
  • Cars
    • Cheap cars for sale
    • Used Cars For Sale
    • New Cars For Sale
    • Demo Cars For Sale
  • Deals
    • One Day Deals
    • Nationwide Deals
      • Deals in Cape Town
      • Deals in Johannesburg
      • Deals in Durban
      • Deals in Pretoria
      • Deals in Port Elizabeth
    • Accommodation Deals
    • Romantic Getaways
    • Food and Drink Deals
    • Experiences
    • Health and Wellness Deals
  • Keo & Zels
  • africapicks
You are here: Home ∼ Boks need to take note of important squad system

Boks need to take note of important squad system

The Boks' bomb squad The Boks' bomb squad/Jeremy Guscott
Published on August 26, 2022
When the Bomb Squad misfires the Boks lose their edge, our Afrikaans columnist KAPTEIN KORTBROEK investigates another squad system and gives his take on what the Springbok management team is likely to do to regain momentum.

Daar is geen twyfel dat hierdie ‘n merkwaardige groep Bokke is nie. Daar is klas reg deur die bank maar dit is asof daar iets in die mieliepap kort wanneer dit by die span se bestendigheid kom.
Dit is asof ons soms vergeet dat die wedstryd by die afbreekpunte gewen word. Of die wenresep raak suur wanneer een van die staatmakers nie sy beste lewer nie. Ôf is dit ‘n geval van manne wat soos Jet Setters in ‘n over-priced flat in Gordon’s Baai gaan lê nadat hulle die vyand die vorige week uitoorlê het?
Dan is daar die argument dat die dae van wêreld dominansie verby is. Dalk is dit meer ‘n geval van manne wat daarop moet fokus om die basics so 20% beter te doen.
Hoe dit ookal sy, daar is ‘n squad waarna die Bokke gerus meer kan luister.
So met die 5-3 bench vergeet vir ‘n oomblik van die Bomb Squad en check bietjie die Brom Squad uit.
Hierdie squad hou die spel al vir ‘n leeftyd fyn dop, weet wat dit verg om bekers te wen en kan met ‘n paar druppels ink ‘n nasie se gevoel oor die span beinvloed.
Hulle het reeds deur 7-biljoen ure se rugby geleef en dus die reg verdien om die bal wyd te vat – nie soos sekere van ons wat nog ietwat nat agter die ore is nie.
Ek het die afgelope week of so van die manne in die Brom Squad se woorde ter harte geneem en daar is geen twyfel dat hulle die spyker op die kop slaan nie.
Die Brom Squad verwag beter van ‘n groep wat nou al sedert 2018 saam is ek is seker die Brom Squad sal aanhou brom tot daar bestendigheid is.
Ironies genoeg verdedig hierdie selfde Brom Squad die spelpatroon wat so deur die jaloerses in Kiwi Land gekritiseer word.
Die Brom Squad bestaan uit ‘n handjie vol opinionistas (gryskop rubriekskrywers) wat reeds diep spore in SA Rugby getrap het. Hulle was daar toe John Smit die World Cup in 2007 gelig het, hulle was beslis teenwoordig toe Siya se soldate dit in 2019 gedoen het en van hulle was selfs daar toe Pienaar en Madiba blad geskud het.
Hulle brom behoorlik oor ‘n paar kern probleme wat daartoe bydra dat die Bokke nie tot hul volle potensiaal speel nie en met die maak hulle hulself ook oop aan aanvalle van ‘n heel ander squad.
Ja die Dom Squad leef hul uit op die interwebs waar dit veilig is want hulle het nou al Laerskool Sonneblom se Onder-9 span afgerig en ken die inner workings van Toets rugby mos goed, mos.
Wat sal dan die Brom Squad gelukkig maak? Ek reken ‘n Bok Squad wat ten minste 70% van sy wedstryde wen. Een wat jong spelers meer geleenthede bied en werklik daardie stappie voor die res bly.
Die Springbokke behoort die trendsetters te wees…
*Kaptein Kortbroek het al een keer vir Sean Fitzpatrick ‘n koffie geskink terwyl Hugo Porta besig was om met die jongspan te gesels.
Posted in Columns, Kaptein Kortbroek, Springboks Tagged Springboks

Post by Kaptein Kortbroek

Whether you're traveling to catch a rugby game or just looking for a reliable ride, finding the right car is crucial. Here are some great deals on cheap cars across South Africa:

  • Cars for sale in South Africa
  • Cheap cars in Western Cape
  • Cheap cars in Gauteng
  • Cheap cars in KwaZulu-Natal
  • Cheap cars in Mpumalanga
  • Cheap cars in Free State
  • Cheap cars in Eastern Cape
  • Cheap cars in Limpopo
  • Cheap cars in Northern Cape
← Previous Next →

Overseas stars keep Boks strong

Overseas-based players remain central to Rassie Erasmus’ Springbok plans despite being far...

JP’s got a message for Rassie

Sharks boss JP Pietersen has proved that backing youngsters with raw talent...

Lions roar into new territory

The Lions have shown that squad stability can outweigh Springbok star power,...

World Rugby deserves a rebel league

Rebel rugby is coming, and for players it's the deal Test rugby...

Dupont the greatest? Hold your GOATs!

Antoine Dupont will finish his career as one of the game's most...

Ode to World Cup final

The ball was in play for 38 minutes in the 2023 Rugby...

Please Boks, never change

The world champion Springboks have to evolve their personnel, but not their...

Mr. Rugby on the Modern Game

Thanks to the wonders of artificial intelligence, we can now go beyond...

Rassie ref hom in die rooi

Rassie Erasmus is hardly the embarrassment that some are making him out...

Boks need to make mentality adjustment

The Springboks need to lose their underdog mentality, writes SIMNIKIWE XABANISA in...

Kolbe’s worth every penny

Cheslin Kolbe’s big-money move to Toulon should be welcomed as a massive...

Top six: Best and worst foreign imports

SARugbymag.co.za identifies six of the best and worst foreign players to play...

VIEW MORE
  • LIVE: Leinster vs Bordeaux
  • LIVE: Montpellier vs Ulster
  • LIVE: Munster vs Lions
  • LIVE: Bulls vs Benetton
  • Watch: LBB’s 10 Champions Cup tries

  • Contact us
  • Terms and conditions
  • Privacy Policy
  • Competitions
  • Videos
  • Player Features
  • Joburg Etc
  • African Insider News
  • Rugby Championship
  • Super Rugby
  • Currie Cup
  • Varsity Cup
  • Gold Cup
  • Schools
  • Schools
  • SA Cup
  • Six Nations
  • Champions Cup
  • World Cup
  • Challenge Cup
Contact Us on WhatsApp

Connect with us on WhatsApp

CAPE TOWN OFFICE: 36 Old Mill Road, Ndabeni, Maitland, 7405, Western Cape > Telephone: (021) 530 3300 > Fax: (021) 530 3333
©Copyright 2026 SA Rugby magazine

Primary Menu

  • Home
  • Springboks
  • Investec Champions Cup
  • URC
  • DIGI-MAG
  • Videos
  • Schools
  • Cars
    • Cheap cars for sale
    • Used Cars For Sale
    • New Cars For Sale
    • Demo Cars For Sale
  • Deals
    • One Day Deals
    • Nationwide Deals
      • Deals in Cape Town
      • Deals in Johannesburg
      • Deals in Durban
      • Deals in Pretoria
      • Deals in Port Elizabeth
    • Accommodation Deals
    • Romantic Getaways
    • Food and Drink Deals
    • Experiences
    • Health and Wellness Deals
  • Keo & Zels
  • africapicks
×